Send or share

My eerste 100 woorde (Hardcover)

Hierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit te ken, hardop te sê en te lees. Vir kleintjies wat net begin praat, is dit ’n opwindende kyk- en geselsboek; vir kinders wat al begin lees, is dit propvol interessante woorde en prente; en sodra hulle begin skryf, word dit ’n stimulerende spelboek. Dit bied 'n rykdom bekende dinge so reg uit die Afrikaanse kind se eie leefwêreld – ’n uitstappie na die winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog vele meer. Dié heerlike en vermaaklike boek bevorder woordeskat en spraakontwikkeling, identifiseer beelde en woorde in die moedertaal, ontwikkel vroeë en visuele geletterdheid, stimuleer kreatiwiteit en bied ’n eerste bekendstelling aan storievertel. En dan – vir nóg meer pret – is daar Leeutjie, ’n skattige speelding wat in elke toneel wegkruip en wag om gesoek te word!
R169
List Price R220
Save R51 23%

Pay from as little as R42.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1690

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit te ken, hardop te sê en te lees. Vir kleintjies wat net begin praat, is dit ’n opwindende kyk- en geselsboek; vir kinders wat al begin lees, is dit propvol interessante woorde en prente; en sodra hulle begin skryf, word dit ’n stimulerende spelboek. Dit bied 'n rykdom bekende dinge so reg uit die Afrikaanse kind se eie leefwêreld – ’n uitstappie na die winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog vele meer. Dié heerlike en vermaaklike boek bevorder woordeskat en spraakontwikkeling, identifiseer beelde en woorde in die moedertaal, ontwikkel vroeë en visuele geletterdheid, stimuleer kreatiwiteit en bied ’n eerste bekendstelling aan storievertel. En dan – vir nóg meer pret – is daar Leeutjie, ’n skattige speelding wat in elke toneel wegkruip en wag om gesoek te word!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions