'n Nuwe Dag (Afrikaans, Paperback)


12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.

Elke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.

12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.

Sien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.

Elke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.


R90

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles900
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.

Elke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.

12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.

Sien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.

Elke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot