Suster Leanie se groot hart (Afrikaans, Paperback)


Suster Leanie ontferm haar oor haweloses in die parkie digby Worcester Med, ongeag van haar verloofde, Henk, se vermanings. Sy wonder oor Lu met die blou oe en woeste baard: Waar sou sy gesin wees? Terwyl Leanie ’n skokonthulling oor Henk se verlede moet verwerk en matrone Elizna Truter se venyn moet verduur, beland Lu in die hospitaal. Nou, skoongeskeer en gesond, vertel hy sy hartseer verhaal aan haar. Sal Lu, en Leanie, weer geluk vind?

R91
List Price R95

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Suster Leanie ontferm haar oor haweloses in die parkie digby Worcester Med, ongeag van haar verloofde, Henk, se vermanings. Sy wonder oor Lu met die blou oe en woeste baard: Waar sou sy gesin wees? Terwyl Leanie ’n skokonthulling oor Henk se verlede moet verwerk en matrone Elizna Truter se venyn moet verduur, beland Lu in die hospitaal. Nou, skoongeskeer en gesond, vertel hy sy hartseer verhaal aan haar. Sal Lu, en Leanie, weer geluk vind?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Hartklop

Country of origin

South Africa

Release date

October 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 111mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-07985-9

Barcode

9780624079859

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07985-6



Trending On Loot