Dankie, Generaal - Op Die Spoor Van 'n Oorlogspeurder (Afrikaans, Paperback)


Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare foto’s uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy ‘speurtogte’ as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy ’n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.

Die foto’s bied ’n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die foto’s vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare.

Van die dagboek van 'n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.


R248
List Price R310
Save R62 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2480
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare foto’s uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy ‘speurtogte’ as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy ’n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.

Die foto’s bied ’n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die foto’s vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare.

Van die dagboek van 'n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot