365 Wyshede Uit Die Pen Van Nina Smit (Afrikaans, Paperback)


Dis alles te veel …

Jy moet ’n goeie vrou vir jou man wees, oulike ma vir jou kinders, suksesvol wees in jou werk en nog jou vriendinne bystaan ook. Wat van wat jy wil hê? Wie gaan jou ondersteun in al die uitdagings in jou lewe?

Stop! Bly net kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Nina Smit. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan haar vrolike energie vir jou vriendinne en familie aangee, wanneer hulle nuwe woema nodig het.

Hierdie aanhalings vertel van God wat sy arms om jou wanneer die kommer te veel word. Hulle sal die lag in jou wakkermaak én jou onwrikbaar laat vertrou in jou hemelse versorging. En jy sal bemoedig voel om weer voluit te lééf as vrou, ma en vriendin.


R77

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dis alles te veel …

Jy moet ’n goeie vrou vir jou man wees, oulike ma vir jou kinders, suksesvol wees in jou werk en nog jou vriendinne bystaan ook. Wat van wat jy wil hê? Wie gaan jou ondersteun in al die uitdagings in jou lewe?

Stop! Bly net kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Nina Smit. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jóú behoefte. En jy kan haar vrolike energie vir jou vriendinne en familie aangee, wanneer hulle nuwe woema nodig het.

Hierdie aanhalings vertel van God wat sy arms om jou wanneer die kommer te veel word. Hulle sal die lag in jou wakkermaak én jou onwrikbaar laat vertrou in jou hemelse versorging. En jy sal bemoedig voel om weer voluit te lééf as vrou, ma en vriendin.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem

Release date

April 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

170 x 110 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

240

ISBN-13

978-1-4322-0468-6

Barcode

9781432204686

Languages

value

Categories

LSN

1-4322-0468-8



Trending On Loot