0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing

Buy Now

Nuwe Baba 3-Boek Bundel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R363
Discovery Miles 3 630
You Save: R87 (19%)

Share your images

Nuwe Baba 3-Boek Bundel (Afrikaans, Paperback)

 (sign in to rate)
List price R450 Loot Price R363 Discovery Miles 3 630 You Save R87 (19%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours.

Koester Jou Baba
"Van al die bababoeke in Suid-Afrika is Koester jou baba al die afgelope dekade die topverkoper. Dit is reeds in verskeie tale vertaal en is in 2008 en 2009 met die internasionale prestige-toekenning (VK se Praktiese Voorskoolse Toekenning: Goud) bekroon. Met 100 000 kopieŽ in druk het die tyd vir ’n herdruk aangebreek. Die boek se toeganklike styl en die fokus op baba se slaap, kalmte en ontwikkeling word steeds in die nuwe uitgawe bespreek maar die outers Meg Faure en Ann Richardson het ook die teks bygewerk om die jongste navorsing in te sluit en ma’s en professionele persone se vrae en versoeke te beantwoord. Die nuwe uitgawe van Koester jou Baba sal beslis so gewild soos altyd wees onder ouers omdat dit praktiese oplossings vir algemene babakwessies bied. Tog sal die nuwe inligting ouers ekstra insigte gee om hul babas se sensoriese behoeftes selfs beter te hanteer."

Baba Se Eerste Vaardighede
Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word – dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel, is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reel vir kinderontwikkeling. Hierdie boek lei jou stap vir stap deur jou baba se eerste paar maande en bevat waardevolle wenke, asook prettige aktiwiteite om jou te help om jou baba se vaardighede so veel moontlik gedurende hierdie tyd te ontwikkel.

Baba Boek
Van die oomblik dat hulle gebore word is babas unieke individue met hul eie identiteit. Voltooi hierdie boek en skep ’n spesiale persoonlike aandenking aan jou baba se eerste lewensjaar. Dit is iets wat jy – en jou kind – vir baie jare sal bewaar en waardeer.

General

Imprint: Metz Press
Dimensions: 258 x 258 x 28mm (L x W x T)
Format: Paperback (Shrink-wrapped)
Volumes: 3
ISBN-13: 2000558374194
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Pregnancy, birth & baby care
LSN: XBP-L34-AS5-7
Barcode:

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners