Send or share

Ontdek Jou Lewensdoel (Afrikaans, Paperback)

As Christen wil jy graag jou hemelse Pa trots maak. Hoe doen jy dit? Deur liefde vir Hom en vir jou naaste. Daarom moet jy doelwitte stel om ander te dien, en nie om jou eie sak en ego te pas nie.

Jy het unieke vaardighede, talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Dít is jou sleutel tot sukses.

Jy kry egter nooit sommer net ’n quick fix nie. Jy moet nog steeds keuses maak, maar jy mag nie ander vir jou besluite blameer nie.

Ontdek jou lewensdoel gee nie vir jou ’n lys van dinge wat jy moet doen om ’n goeie man te wees nie. Dit help jou om jou hart en die passie wat God in jou geplant het, weer te ontdek. So kan jy die lewe leef wat spesiaal vir jou beplan is.

Dis nie’ n boek met instruksies nie. Dit is 30 eerlike en eenvoudige lesse wat Frans in sy lewe geleer het en wat hom gehelp het op sy pad na sukses. Hy gesels diep uit sy hart en met eerlikheid en humor met jou as man. Die stories sal jou inspireer, amuseer, motiveer en leer. Met elke bladsy wat jy omblaai, sal jy besef: Ons is almal maar net onvolmaakte mense.

Al is jy nie perfek nie, kan jy nog steeds jou drome bewaarheid en’ n waardevolle bydrae maak vir jou gesin en die wêreld.

R166

Pay from as little as R41.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1660

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 6 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

As Christen wil jy graag jou hemelse Pa trots maak. Hoe doen jy dit? Deur liefde vir Hom en vir jou naaste. Daarom moet jy doelwitte stel om ander te dien, en nie om jou eie sak en ego te pas nie.

Jy het unieke vaardighede, talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Dít is jou sleutel tot sukses.

Jy kry egter nooit sommer net ’n quick fix nie. Jy moet nog steeds keuses maak, maar jy mag nie ander vir jou besluite blameer nie.

Ontdek jou lewensdoel gee nie vir jou ’n lys van dinge wat jy moet doen om ’n goeie man te wees nie. Dit help jou om jou hart en die passie wat God in jou geplant het, weer te ontdek. So kan jy die lewe leef wat spesiaal vir jou beplan is.

Dis nie’ n boek met instruksies nie. Dit is 30 eerlike en eenvoudige lesse wat Frans in sy lewe geleer het en wat hom gehelp het op sy pad na sukses. Hy gesels diep uit sy hart en met eerlikheid en humor met jou as man. Die stories sal jou inspireer, amuseer, motiveer en leer. Met elke bladsy wat jy omblaai, sal jy besef: Ons is almal maar net onvolmaakte mense.

Al is jy nie perfek nie, kan jy nog steeds jou drome bewaarheid en’ n waardevolle bydrae maak vir jou gesin en die wêreld.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions