Send or share

Op Lig (Afrikaans, Paperback)

Wat doen jy wanneer jy ’n liefdesnota tussen jou man se wasgoed ontdek wat nie vir jou bedoel is nie?

Dis presies die keuse waarvoor Nina een Sondagoggend te staan kom. Moet sy dit ignoreer? Hom daarmee konfronteer en hulle oënskynlik perfekte lewe op sy kop keer?

Skielik voel haar veilige, voorspelbare lewe – haar suksesvolle restaurant, haar aantreklike man, haar hegte vriendekring – nie meer so onwrikbaar nie.

Soos krake begin wys, word die mense naaste aan haar ook getoets: ’n verwoestende diagnose, ’n huwelik onder druk, en waarhede wat nie langer weggesteek kan word nie. Net Bas, die lojale dokter en ewige oujongkêrel, bly ’n vaste anker.

Op die Griekse eiland Milos hoop Nina en haar vriendin Emma om perspektief te vind. Maar tussen son, wyn en see word geheime ontbloot – en moet Nina besluit hoeveel van die waarheid sy werklik wil weet.

Want soms is dit eers wanneer alles begin verbrokkel, dat die lig deurbreek.

R289
List Price R350
Save R61 17%

Pay from as little as R72.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2890

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat doen jy wanneer jy ’n liefdesnota tussen jou man se wasgoed ontdek wat nie vir jou bedoel is nie?

Dis presies die keuse waarvoor Nina een Sondagoggend te staan kom. Moet sy dit ignoreer? Hom daarmee konfronteer en hulle oënskynlik perfekte lewe op sy kop keer?

Skielik voel haar veilige, voorspelbare lewe – haar suksesvolle restaurant, haar aantreklike man, haar hegte vriendekring – nie meer so onwrikbaar nie.

Soos krake begin wys, word die mense naaste aan haar ook getoets: ’n verwoestende diagnose, ’n huwelik onder druk, en waarhede wat nie langer weggesteek kan word nie. Net Bas, die lojale dokter en ewige oujongkêrel, bly ’n vaste anker.

Op die Griekse eiland Milos hoop Nina en haar vriendin Emma om perspektief te vind. Maar tussen son, wyn en see word geheime ontbloot – en moet Nina besluit hoeveel van die waarheid sy werklik wil weet.

Want soms is dit eers wanneer alles begin verbrokkel, dat die lig deurbreek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!


Feast On Fiction

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions