Send or share

Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid (Afrikaans, Hardcover)

Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!
R195
List Price R265
Save R70 26%

Pay from as little as R48.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1950

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions