Teerling (Afrikaans, Paperback)


Die kreatiewe verbeelding in hoogste versnelling, dit is wat jy kry wanneer jy ’n topskrywer aan erge beperkings onderwerp. Skryf byvoorbeeld ses uiteenlopende eenbedrywe waarin daar in elk ’n man en ’n vrou is, ’n rot in ’n hokkie en dieselfde stel byklanke. Dit is wat P.G. du Plessis van homself gevra het. Die resultaat? Ses fasette van die bestaan, van die walglikste gruwel tot loutere sielsverrukking, wat aangrypend gedramatiseer word. Dit is ’n teatereksperiment, ja, maar een wat by uitstek die aandag vestig op die elementere boustene van die drama: kragtige dialoog, lewensegte karakterisering en die genietlikste intriges.

R47
List Price R49
Discovery Miles470
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die kreatiewe verbeelding in hoogste versnelling, dit is wat jy kry wanneer jy ’n topskrywer aan erge beperkings onderwerp. Skryf byvoorbeeld ses uiteenlopende eenbedrywe waarin daar in elk ’n man en ’n vrou is, ’n rot in ’n hokkie en dieselfde stel byklanke. Dit is wat P.G. du Plessis van homself gevra het. Die resultaat? Ses fasette van die bestaan, van die walglikste gruwel tot loutere sielsverrukking, wat aangrypend gedramatiseer word. Dit is ’n teatereksperiment, ja, maar een wat by uitstek die aandag vestig op die elementere boustene van die drama: kragtige dialoog, lewensegte karakterisering en die genietlikste intriges.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

December 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 136 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

138

ISBN-13

978-0-624-05349-1

Barcode

9780624053491

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05349-0



Trending On Loot