Goud Kan Nie Roes Nie (Afrikaans, Paperback)


’n Antieke ekspedisie. ’n Naelbyt-avontuur. ’n Aangrypende liefde.

Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as ’n millennium nadat die koningin van Skeba ’n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in ’n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd ’n koeel in die rug. Hy vind vir ’n wyle vrede in die arms van sy lorelei, maar Britse en Duitse Militere Intelligensie trek die strop al nouer. Slaughter leef op ’n mespunt: van ’n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.

Paul-Constant Smit se Goud Kan Nie Roes Nie is ’n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir ’n vervloe tyd.


R147

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1470
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

’n Antieke ekspedisie. ’n Naelbyt-avontuur. ’n Aangrypende liefde.

Con Slaughter – myningenieur, rewolwervegter en avonturier – maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as ’n millennium nadat die koningin van Skeba ’n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in ’n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd ’n koeel in die rug. Hy vind vir ’n wyle vrede in die arms van sy lorelei, maar Britse en Duitse Militere Intelligensie trek die strop al nouer. Slaughter leef op ’n mespunt: van ’n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.

Paul-Constant Smit se Goud Kan Nie Roes Nie is ’n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir ’n vervloe tyd.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Penguin Books (South Africa)

Country of origin

South Africa

Release date

March 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

229 x 154 x 31mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

421

ISBN-13

978-1-4859-0325-3

Barcode

9781485903253

Languages

value

Categories

LSN

1-4859-0325-4



Trending On Loot