0
Your cart

Your cart is empty

Books > Humanities > Religion & beliefs > General > Philosophy of religion

Buy Now

Die Braambos Bly Brand - Nie-teoloŽ Se Perspektiewe Op Bybelverse (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R229
Discovery Miles 2 290

Share your images

Die Braambos Bly Brand - Nie-teoloŽ Se Perspektiewe Op Bybelverse (Afrikaans, Paperback)

Pieter Malan, Chris Jones

 (sign in to rate)
Loot Price R229 Discovery Miles 2 290

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

In hierdie versamelbundel is daar ‘n groep uiteenlopende mense gevra om elk ‘n onafhanklike essay te skryf na aanleiding van ‘n Bybelteks.

Daar is skrywers, ekonome, musikante, akademici en joernaliste. Die enigste voorwaardes was dat dit persone moet wees wat nie meer kerklik betrokke en/ of ‘n dominee of teoloog is nie. Baie essays is bloot verhale, vertellings, reise of verduidelikings wat met ‘n teks verbind kan word.

Ons almal is medereisigers in hierdie verbygaande wÍreldse bestel. Kom ons luister met ‘n oop gemoed na mekaar. DŠn staan ons ‘n kans om te verstaan, te begryp, eerder as om te oordeel.

Van die bekende en bekroonde skrywers wat deelneem aan hierdie projek is onder andere Jurie van den Heever, Annelie Botes, Dana Snyman, Pik Botha, Heinz Modler, Lizette Rabe, Dawie Roodt, Rachelle Greeff, Piet Croukamp, Joan Hambidge, Koos Kombuis, Karin Brynard, Jean Oosthuizen, Christine Barkhuizen Le Roux, Lina Spies, Valda Jansen, Valiant Swart, Nathan Trantraal, Churchil Naude, Riku Lštti en Luke Alfred.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners