Send or share

Pretpark (Afrikaans, Paperback)

Wanneer 'n rondreisende pretpark in die rustige dorpie Rustenvrede opdaag, kan Johan en Anton nie wag om dit te besoek nie. Maar hulle kom gou agter hierdie is geen gewone karnaval nie. Alhoewel hulle aanvanklik skepties is oor die hele gedoente, neem hulle vrywillig deel aan 'n toertjie by die skool om die pretpark te adverteer. Maar was dit net ’n skadelose toertjie? Want sedert die vreemde Madame Zelda hulle op die verhoog gehipnotiseer het, voel Johan, Anton en Karin . . . anders. Iets vreemds is besig om in hul stil klein dorpie te gebeur. Hoekom tree mense so snaaks op? Wat gebeur met hulle wanneer hulle die park in die nag besoek? En wat van daardie swart kraai wat elke beweging fyn dophou? Johan en sy vriende is vasbeslote om die waarheid te ontbloot - voordat Madame Zelda se duistere planne almal in gevaar stel.

'n Grillerige avontuur perfek vir dapper lesers wat nie bang is vir die donker nie!
R165
List Price R185
Save R20 11%

Pay from as little as R41.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1650

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wanneer 'n rondreisende pretpark in die rustige dorpie Rustenvrede opdaag, kan Johan en Anton nie wag om dit te besoek nie. Maar hulle kom gou agter hierdie is geen gewone karnaval nie. Alhoewel hulle aanvanklik skepties is oor die hele gedoente, neem hulle vrywillig deel aan 'n toertjie by die skool om die pretpark te adverteer. Maar was dit net ’n skadelose toertjie? Want sedert die vreemde Madame Zelda hulle op die verhoog gehipnotiseer het, voel Johan, Anton en Karin . . . anders. Iets vreemds is besig om in hul stil klein dorpie te gebeur. Hoekom tree mense so snaaks op? Wat gebeur met hulle wanneer hulle die park in die nag besoek? En wat van daardie swart kraai wat elke beweging fyn dophou? Johan en sy vriende is vasbeslote om die waarheid te ontbloot - voordat Madame Zelda se duistere planne almal in gevaar stel.

'n Grillerige avontuur perfek vir dapper lesers wat nie bang is vir die donker nie!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions