Raamwerk - Gr 10: Teacher's Guide (Afrikaans, Paperback)


Dis 'n raamwerk vir leer, maar ook 'n venster om deur te kyk. Raamwerk is 'n splinternuwe Afrikaans huistaal reeks vir hoerskole, spesifiek ontwikkel vir uitkomsgebaseerde onderwys. Al vier taalvaardighede word op geintegreerde wyse met 'n eietydse, vlymskerp aanslag ontwikkel. 'n Wye reeks letterkundige, visuele en media tekste word ingespan vir die toepassing van taalstrukture in konteks. Die ontwerp en die kunswerk fokus op visuele geletterdheid. Die klem is deurgaans op kommunikasie, kreatiewe en kritiese denke. Die onderwysersgidse is volledig en goedgestruktureerd met antwoorde, wenke vir die implementering van UGO, onderrigstrategiee, assesseringsriglyne en assesseringstabelle.

R179
List Price R200
Save R21 11%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1790
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dis 'n raamwerk vir leer, maar ook 'n venster om deur te kyk. Raamwerk is 'n splinternuwe Afrikaans huistaal reeks vir hoerskole, spesifiek ontwikkel vir uitkomsgebaseerde onderwys. Al vier taalvaardighede word op geintegreerde wyse met 'n eietydse, vlymskerp aanslag ontwikkel. 'n Wye reeks letterkundige, visuele en media tekste word ingespan vir die toepassing van taalstrukture in konteks. Die ontwerp en die kunswerk fokus op visuele geletterdheid. Die klem is deurgaans op kommunikasie, kreatiewe en kritiese denke. Die onderwysersgidse is volledig en goedgestruktureerd met antwoorde, wenke vir die implementering van UGO, onderrigstrategiee, assesseringsriglyne en assesseringstabelle.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Kagiso

Country of origin

South Africa

Series

Raamwerk

Release date

June 2004

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

ISBN-13

978-0-636-04964-2

Barcode

9780636049642

Languages

value

Categories

LSN

0-636-04964-7



Trending On Loot