0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction

Not currently available

Dinowęreld Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R125
Discovery Miles 1 250
You Save: R20 (14%)
Dinowęreld Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback): Rex Stone
Dinowęreld Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback): Rex Stone

Share your images

Dinowęreld Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback)

Rex Stone; Illustrated by Mike Spoor; Translated by Jaco Jacobs

 (sign in to rate)
List price R145 Loot Price R125 Discovery Miles 1 250 You Save R20 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit?

Johan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop, beland hulle in ’n węreld vol regte, lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat, Wanna, beleef die twee seuns allerlei asemrowende – maar ook gevaarlike – oertyd-avonture!

Die stories is in 2009 vir die eerste maal as individuele boeke uitgegee. Hierdie omnibus bevat die eerste vier stories uit dié gewilde reeks:

Aanval van die akkediskoning

Johan en Tom ontdek die geheim van Dinobaai. Nou wag daar hope avonture op hulle. Op hierdie geheime plek is allerhande dinosourusse, ook ’n enorme T-rex wat warm op die twee seuns se spoor is …

Stormloop van die driehoring-monster

Johan en Tom keer terug na hul geheime dinosouruswęreld. Hulle kan nie wag om dit verder te verken nie. Maar toe ’n Triceratops-trop op hulle afstorm, lyk dit of die seuns platgetrap gaan word. Daar is net een uitweg – hulle sal op een van die dinosourusse se rug moet probeer ry!

Mars van die gepantserde reuse

Johan en Tom is terug in Dinowęreld. Hulle ontdek ’n jong Ankylosaurus wat in die modder vassit. Die seuns moet die baba-dinosourus red voordat die modder hom insuig – maar hoe? En wat sal gebeur as die ma terugkeer en haar reusagtige, dodelike stert begin rondswaai?

Vlug van die pterosourus

In hul geheime dinosouruswęreld soek Johan en Tom na die grootste vlieënde reptiel wat ooit geleef het, Quetzalcoatlus. Maar wat gaan hulle doen wanneer die reuse-pterosourus dink hul dino-maat, Wanna, is haar kuiken en met hom wegvlieg? Daar is bitter min tyd om hul maat te red …

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: November 2017
Authors: Rex Stone
Illustrators: Mike Spoor
Translators: Jaco Jacobs
Dimensions: 200 x 130 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 232
ISBN-13: 978-0-7993-8077-4
Barcode: 9780799380774
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Books > Afrikaans
Promotions
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en tiener fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Science Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
LSN: 0-7993-8077-6

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners