0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Dinowęreld Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R125
Discovery Miles 1 250
You Save: R20 (14%)
Dinowęreld Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback): Rex Stone
Dinowęreld Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback): Rex Stone

Share your images

Dinowęreld Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback)

Rex Stone; Illustrated by Mike Spoor; Translated by Jaco Jacobs

 (sign in to rate)
List price R145 Loot Price R125 Discovery Miles 1 250 You Save R20 (14%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 5 - 13 working days

Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit?

Johan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop, beland hulle in ’n węreld vol regte, lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat, Wanna, beleef die twee seuns allerlei asemrowende – maar ook gevaarlike – oertyd-avonture!

Die stories is in 2009 vir die eerste maal as individuele boeke uitgegee. Hierdie omnibus bevat nog vier stories uit dié gewilde reeks:

Vang die dief!

’n Blitsige Velociraptor steel die Fossielvinder en Johan en Tom moet hom agternasit. Ná ’n dolle jaagtog deur die gevaarlike oerwęreld, haal hulle die skelm dinosourus in. Maar hoe gaan hulle hom uit sy grot lok om die Fossielvinder terug te kry?

Hier kom die reuse-reptiele!

Johan en Tom se dinosouruswęreld is tjoepstil – geen dinosourusse brul nie, geen insekte zoem nie – en hulle vind gou uit waarom … ’n Meteoor stuur reg op hulle af. Boem! ’n Verskrikte Edmontosaurus-trop storm op die rand van ’n reuse-krater af. Sal die seuns hulle kan keer voor hulle in die dieptes afstort?

Stegosourus-probleme

Johan en Tom is terug in Dinowęreld – maar hierdie keer is dit in die Jura-tydperk! Die seuns en hul dino-maat, Wanna, kan nie wag om uit te vind watter avonture in hierdie nuwe prehistoriese tydperk op hulle wag nie. Toe ’n Stegosaurus in die moeilikheid beland, moet hulle probeer help …

Onderwater-avontuur

Johan en Tom gaan snorkelduik in hul geheime dinosouruswęreld. Selfs Wanna gaan dit in die see waag! Onder die water sien hulle ongelooflike oerdiere. Maar wat hulle nie weet nie, is dat ’n reuse-plesiosourus onder die branders rondswem …

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: November 2017
Authors: Rex Stone
Illustrators: Mike Spoor
Translators: Jaco Jacobs
Dimensions: 200 x 130 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 223
ISBN-13: 978-0-7993-8078-1
Barcode: 9780799380781
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Books > Afrikaans
Promotions
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en tiener fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
LSN: 0-7993-8078-4

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners