Maak Jou Kind Skermslim (Afrikaans, Paperback)


Tegnologie hou groot voordele vir kinders van alle ouderdomme in – mits ouers hulle help om dit te bestuur. Ouers behoort mentors te wees, en nie bloot te monitor waarmee hulle kinders besig is nie.

MAAK JOU KIND SKERMSLIM is propvol praktiese wenke, gebaseer op akademiese navorsing en eerstehandse ervaring.

Dis presies waarvoor ouers gewag het – hoe om jou kind te leer om digitale en sosiale media veilig te gebruik!

TEMAS WAT AANGERAAK WORD, SLUIT IN...

■ Die ontwikkeling van sosiaal-emosionele vaardighede
■ Om balans te kry tussen die virtuele en regte wêreld
■ Die bou van veilige en gesonde verhoudings
■ Om kuberboelies en aanlyn seksjagters te vermy
■ Hoe om persoonlike inligting te beskerm
■ Herken en vermy fopnuus en verdagte inhoud

R129

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1290
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Tegnologie hou groot voordele vir kinders van alle ouderdomme in – mits ouers hulle help om dit te bestuur. Ouers behoort mentors te wees, en nie bloot te monitor waarmee hulle kinders besig is nie.

MAAK JOU KIND SKERMSLIM is propvol praktiese wenke, gebaseer op akademiese navorsing en eerstehandse ervaring.

Dis presies waarvoor ouers gewag het – hoe om jou kind te leer om digitale en sosiale media veilig te gebruik!

TEMAS WAT AANGERAAK WORD, SLUIT IN...

■ Die ontwikkeling van sosiaal-emosionele vaardighede
■ Om balans te kry tussen die virtuele en regte wêreld
■ Die bou van veilige en gesonde verhoudings
■ Om kuberboelies en aanlyn seksjagters te vermy
■ Hoe om persoonlike inligting te beskerm
■ Herken en vermy fopnuus en verdagte inhoud

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-1-4322-0917-9

Barcode

9781432209179

Languages

value

Categories

LSN

1-4322-0917-5



Trending On Loot