From Cattle-Herding to Editor's Chair - The Story of a Forgotten Founder of the ANC (Paperback)


What I saw during the time I was employed at the Pass Office – I mean the ill- treatment of Africans – affected my heart and stirred my soul ... I would be of some service to my down-trodden people.

Richard Victor Selope Thema was voorsitter van die komitee wat ’n nuwe grondwet vir die South African Native National Congress opgestel het, die eerste redakteur van The Bantu World (nou The Sowetan) en lid van die Native Representative Council (NRC). Thema was in 1919 ook een van die eerste swart mans wat Engeland besoek het om voorspraak te maak vir swart Suid-Afrikaners.

Die boek, in Thema se eie woorde, beskryf sy vroeë lewe en volg sy denke en skryfwerk van radikaal na pasifis – Thema het geglo dat amper enigiets met onderhandeling en gesprek opgelos kan word en nie almal in die ANC het met hom saamgestem nie. Hy is ’n intellektuele voorvader van beide die ANC-jeugliga en die Pan-Afrikane van die 1950’s, en een van die vergete leiers van die ANC.


R232
List Price R270
Save R38 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2320
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

What I saw during the time I was employed at the Pass Office – I mean the ill- treatment of Africans – affected my heart and stirred my soul ... I would be of some service to my down-trodden people.

Richard Victor Selope Thema was voorsitter van die komitee wat ’n nuwe grondwet vir die South African Native National Congress opgestel het, die eerste redakteur van The Bantu World (nou The Sowetan) en lid van die Native Representative Council (NRC). Thema was in 1919 ook een van die eerste swart mans wat Engeland besoek het om voorspraak te maak vir swart Suid-Afrikaners.

Die boek, in Thema se eie woorde, beskryf sy vroeë lewe en volg sy denke en skryfwerk van radikaal na pasifis – Thema het geglo dat amper enigiets met onderhandeling en gesprek opgelos kan word en nie almal in die ANC het met hom saamgestem nie. Hy is ’n intellektuele voorvader van beide die ANC-jeugliga en die Pan-Afrikane van die 1950’s, en een van die vergete leiers van die ANC.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot