0
Your cart

Your cart is empty

Music > Afrikaans

Not currently available

Various Artists - Songs Uit My Binnesak (CD) Loot Price: R85
Discovery Miles 850

Various Artists - Songs Uit My Binnesak (CD)

Richard Van Der Westhuizen, Anneke Visagie, Karen Wessels

 (sign in to rate)
Loot Price R85 Discovery Miles 850

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

In 1984 skryf en sing Richard van der Westhuizen die temalied vir die gewilde TV-reeks Ballade vir 'n Enkeling. Die klankbaan van die reeks wat hy en Louis van Rensburg opneem bereik goue status, en die temalied word 'n klassieke treffer in Afrikaanse musiek. Later skryf hy Tussen Treine, en bring saam met Lochner de Kock die gelyknamige CD uit in 1991, wat ook goue status bereik. Tussen Treine is vandag nog 'n immergroen gewilde treffer.

Twintig jaar later stel hy nou 'n solo projek, Songs uit my Binnesak, vry. Meestal ballades, nuwe songs en ook werk saam met Hennie Aucamp, Herman van Veen en Andrew Roos. Onder andere is daar Engelliedjie, die temaliedjie van die gewilde KykNET telenovella 'Hart van Staal' waarin hy ook die hoofrol speel. Ballade vir 'n Vreemdeling besin oor die enkeling na 'n aantal jare. Genadewater bring hulde aan ou musikante en verskeie ander.

Anneke Visagie en Karen Wessels sing saam en word in hulle eie reg in die kollig geplaas op die album. Musikale verwerking en produksie is deur Andrew Roos en Richard van der Westhuizen.

General

Label: Bowline
Country of origin: South Africa
Release date: July 2005
Performers: Richard Van Der Westhuizen • Anneke Visagie • Karen Wessels
Dimensions: 125 x 142 x 10mm (L x W x T)
Format: CD
Categories: Music > Afrikaans
LSN: XK2-US5-NFH-5
Barcode: 6009660007231

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Disk 1

1 Hier Waar Jy Hoort
2 Engelliedjie
3 Wintersprokie
4 Stofpad
5 Hoe Durf Jy?
6 Wag Nog 'n Bietjie
7 Nagel Se Draai
8 Die Warm Sand Tango
9 Wiegeliedjie
10 Onthou Jy Nog?
11 Genadewater
12 Buite Val Die Reen
13 Blou Blou Water
14 Nagliedjie
15 Ballade Vir 'n Vreemdeling
16 Anthem

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners