Die Doelgerigte Lewe (Afrikaans, Paperback)


Hierdie title sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan vir jou is ? sowel hier en nou as in die ewigheid. Die skrywer sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei. Die doelgerigte lewe is 'n bloudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu ? 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie title sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan vir jou is ? sowel hier en nou as in die ewigheid. Die skrywer sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei. Die doelgerigte lewe is 'n bloudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu ? 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Imprint

Zondervan

Country of origin

United States

Release date

August 2003

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

221 x 150 x 14mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

296

ISBN-13

978-1-86842-155-8

Barcode

9781868421558

Languages

value

Categories

LSN

1-86842-155-4



Trending On Loot