0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Psychology > The self, ego, identity, personality

Not currently available

Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R245
Discovery Miles 2 450
You Save: R40 (14%)

Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste (Afrikaans, Paperback)

Riette Rust

 (sign in to rate)
List price R285 Loot Price R245 Discovery Miles 2 450 You Save R40 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Hy is aantreklik, sjarmant en intelligent. Hy dra jou op die hande en julle hang aan mekaar se lippe. Maar dan begin dinge verander. Hy vereis voltyds aandag, goedkeuring en bewondering. Vir jou gevoelens en behoeftes voel hy vere. Trouens, hy beheer jou ten volle. Hy het selfs jou drome by die venster uitgegooi. Niks is ooit sy skuld nie en hy s ook nie hy is jammer nie. Waag jy dit om hom teen te gaan, of te kritiseer, gooi hy ’n woedebui wat ’n tweejarige sal laat skaamkry.

Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer. Dit sluit in vroe waarskuwingstekens, al die eienskappe, asook ’n kontrolelys, sodat jy kan kyk of jy met ’n narsis te doen het. Of dalk self een is.

General

Imprint: Lapa Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: September 2016
Authors: Riette Rust
Dimensions: 211 x 135 x 19mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-0-7993-6744-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > General
Books > Social sciences > Psychology > The self, ego, identity, personality
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Crime & criminology > General
Books > Health, Home & Family > Family & health > Family & other relationships > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 0-7993-6744-3
Barcode: 9780799367447

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners