In Hospitaaltyd word Rudi deur 'n geheimsinnige brief in 'n lokval gelei. Daar is al drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Maar hoekom tree die kinders so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? En nou is Rudi dalk die volgende slagoffer.
In Donkerwoud kom die tweelingbroers Tiaan en Rolf gou agter die woud rondom hul eksentrieke Tante Olga se huis steek 'n donker geheim weg, wanneer grieselrige stemme uit die bome begin roep . . . 'n Geheimsinnige meisie lok Tiaan tydens 'n hewige storm tussen die digte bome in, en wanneer hy spoorloos verdwyn, moet sy familie die spookagtige bos trotseer om hom te vind voordat dit te laat is.
Pay from as little as R41.25Learn more

Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days
In Hospitaaltyd word Rudi deur 'n geheimsinnige brief in 'n lokval gelei. Daar is al drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Maar hoekom tree die kinders so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? En nou is Rudi dalk die volgende slagoffer.
In Donkerwoud kom die tweelingbroers Tiaan en Rolf gou agter die woud rondom hul eksentrieke Tante Olga se huis steek 'n donker geheim weg, wanneer grieselrige stemme uit die bome begin roep . . . 'n Geheimsinnige meisie lok Tiaan tydens 'n hewige storm tussen die digte bome in, en wanneer hy spoorloos verdwyn, moet sy familie die spookagtige bos trotseer om hom te vind voordat dit te laat is.
Imprint | Human & Rousseau |
Release date | August 2026 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | Francois Bloemhof |
Format | Paperback |
ISBN-13 | 978-0-7981-8587-5 |
Barcode | 9780798185875 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-7981-8587-2 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions