0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism

Buy Now

Betsie, Meneer Tier en die Blou Maan (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R159
Discovery Miles 1 590
You Save: R26 (14%)

Betsie, Meneer Tier en die Blou Maan (Afrikaans, Paperback)

Sally Gardner; Illustrated by Nick Maland; Translated by Jaco Jacobs

 (sign in to rate)
List price R185 Loot Price R159 Discovery Miles 1 590 You Save R26 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 20 - 25 working days

'n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is 'n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is 'n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer Tier se sirkus haar eiland sal kom besoek en sy droom oor roomys wat van towerbessies gemaak word en wat drome laat waar word … En dan daag Meneer Tier en sy Goebelgop sirkusakrobate op, en saam met 'n padda onder 'n towerspel, 'n eensame reus en Mamma en Pappa vertrek hulle op 'n sprokiesagtige avontuur: om die maan blou te kleur en towerbessies te soek. As hulle dit kan regkry, kan hulle 'n baie belangrike wens laat waar word … 'n Fabelagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner en pragtig ge´llustreer deur Nick Maland se gedetailleerde prente. Gardner se verbeeldingryke beelde en liefde vir woorde vul elke bladsy met eksentrieke karakters, towerkrag en dapperheid - alles waarvoor 'n verbeeldingryke kind kan wens.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: April 2019
Authors: Sally Gardner
Illustrators: Nick Maland
Translators: Jaco Jacobs
Dimensions: 212 x 137 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 184
ISBN-13: 978-0-7993-9112-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7993-9112-3
Barcode: 9780799391121

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners