Samy - Storieboek Prins (CD)

Musiekgehore het haar jare gelede al leer ken toe sy haar sangtalent as agtergrondsanger in die geselskap van Suid-Afrika se grotes geslyp het. Dit was vir haar die verwesenliking van n lewenslange droom toe sy drie jaar gelede haar debuutalbum, 7 Uur Girl, vrygestel het. Dit was egter net die begin, want nou vertel die beeldskone Samy haar storie verder met haar nuutste album, Storieboek Prins.

Nes met haar debuutalbum, het die Pretoriase sangeres ook vir die nuwe album saam met musiekvervaardiger Kevin Pienaar (Street Sound Studios) gewerk. Die musiekgenres op beide album is hoofsaaklik pop, country en rock, maar waar 7 Uur Girl n paar bekende liedjies (covers) tussen die oorspronklikes opgehad het, is daar slegs oorspronklike, Afrikaanse liedjies op Storieboek Prins.

Die album bevat liedjies met storievertellende lirieke, het S my ges . "Dit vertel stories van liefde, verliefdheid, die goeie ou dae, herinneringe asook die kere toe ons lekker gelag het of toe ons van helde moes afskeid neem." Luister byvoorbeeld na Bittereinder, Cupid, Hals Oor Kop, Dans Met My en Goodbye Vir Nou om n idee daarvan te kry. Verlede Liefde is die eerste enkelsnit vanaf die album wat al speeltyd by radiostasies begin geniet. n Musiekvideo van di lied is ook nou op Youtube en Kyknet te sien.

Johan Theunissen het die meerderheid van die album se lerieke geskryf. Hy het al voorheen saam met kunstenaars soos, onder meer, Gerhard Steyn, Adam Tas en Rikus Nel gewerk. Samy beskryf hom as n moderne Koos Dup . Daar s 'n storie in elke liedjie wat hy skryf en hy is lief daarvoor om po sie in sy lirieke te gebruik. Daar is dieper betekenisse in sy liedjies wat daarin slaag om n mens se hartsnare te roer. Die melodie van die liedjies is geskryf deur Samy, Kevin Pienaar en Graham Abrahams, met die uitsondering van Soen my.

Vir die titelsnit van die album het Samy 'n jong, opkomende skrywer, Anzuel van Heerden, genader. Daarbenewens het Samy ook vir die eerste keer gewoeker met haar eie skryftalent en Ek Sien Jou heeltemal self geskryf en gekomponeer.

Die liedjies Witsand en Branders raak onderwerpe aan wat haar na-aan die hart l . "Witsand is vir my n leefwyse eerder as wat dit n dorp is. Dit gaan oor die lewe en verhoudings sonder tegnologie en sonder al die uitdagings wat die jongmense van Suid-Afrika in die o staar. Branders gaan oor die sielskos wat n mens kry wanneer jy op die rotse sit en waarlik luister na dit wat jou hart vir jou se."

Storieboek Prins neem jou op n reis kompleet met romanse, heldefigure, vrolikheid en nadenking oor die goeie sowel as n paar van die teer dinge in die lewe faktore wat deel uitmaak van n goeie storie. Daar is oomblikke wat jou herinner om weer kennis te maak met die sorgeloosheid en vryheid van 'n kind wat graag na stories luister, van feeverhale hou en liefhet sonder perke.

R92
List Price R99
Save R7 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles920
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Next Music Distribution

Release date

May 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Format

CD

Categories

LSN

X0D-LSS-NFH-4

Tracks

Disk 1

  1. Cupid
  2. Liquorice & Lollipops
  3. Verlede Liefde
  4. Ek Sien Jou
  5. Cinderella
  6. Branders
  7. Hals Oor Kop
  8. Storiebook Prins
  9. Dans Met My
  10. Witsand
  11. Bittereinder
  12. Soen My
  13. Goodbye Vir Nou

Trending On Loot