0
Your cart

Your cart is empty

Movies & TV > Afrikaans

Buy Now

Die Seemeeu (Afrikaans, DVD) Loot Price: R120
Discovery Miles 1 200
You Save: R30 (20%)
Die Seemeeu (Afrikaans, DVD): Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Gerben Kamper, Deon Lotz, Rolanda Marais

Share your images

Die Seemeeu (Afrikaans, DVD)

Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Gerben Kamper, Deon Lotz, Rolanda Marais; Directed by Christiaan Olwagen

 (sign in to rate)
List price R150 Loot Price R120 Discovery Miles 1 200 You Save R30 (20%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Christiaan Olwagen neem die klassieke teaterstuk, The Seagull, deur Anton Tsjechof, en verplaas dit na Suid-Afrika in die 1990’s, bykans 100 jaar nadat dit geskryf is. Wat merkwaardig is, is dat die karakters uiters gemaklik in hierdie nuwe tydgleuf en omgewing bestaan, amper asof hulle geskryf is met die moontlikheid van só ‘n verplasing in gedagte.

Elkeen van Tsjechof se volronde karakters wroeg met hulle eie vrese, verlange, twyfel en frustrasies, wat natuurlik as gevolg van hulle eie toedoen is.

Ons ontmoet die teaterdiva Irene (Sandra Prinsloo), wie sukkel om gewoond te raak aan streeksrade wat nie meer bestaan nie en kunstefeeste wat haar loopbaan se voorland is; haar sieklike ouer broer, Piet (Marius Weyers), wat wens hy het meer kanse gevat in sy lewe; die onsekere, verlore en vergete seun Konstant (Albert Pretorius) wie net sy ma se aandag en goedkeuring soek; die naïwe aspirerende aktrise Nina (Rolanda Marais) wie wil wegkom uit die kloue van haar ouers en die klein dorpie waar sy woon, en dan nie weet wat om te doen wanneer sy die geleentheid kry nie; die immer-teneergedrukte Masha (Cintaine Schutte) wie ‘n liefdesdriehoek moet handhaaf; die opgewekte filosoof Dr Eugene (Gerben Kamper) wie alles van ‘n afstand waarneem; die onafgewerkte plaasbestuurder Elias (Deon Lotz); sy onderdanige vrou Paulina (Martelize Kolver); die armoedige onderwyser Simon (Geon Nel); en die bekende skrywer Boors (Alyzzander Fourie).

Elkeen van die karakters dra by tot die gevoel van gevangenheid wat die vakansie op die familieplaas onder ‘n vergrootglas bring.

General

Studio: Marche Media
Release date: 5 July 2019
Actors: Sandra Prinsloo • Marius Weyers • Gerben Kamper • Deon Lotz • Rolanda Marais
Directors: Christiaan Olwagen
Dimensions: 199 x 135 x 14mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 2 hours, 7 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Subtitles: English
Age restriction: 16 SLV
Categories: Movies & TV > Afrikaans
Movies & TV > Drama
Movies & TV > Shipping in 24hrs
Promotions
LSN: XEN-TPH-6FH-3
Barcode: 6004416140309

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners