Varswater Hengel in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)


Met die onervare hengelaar in gedagte, word die geheime van suksesvolle rivier-, dam- en riviermonding-hengel bespreek, en word praktiese advies gegee oor die aankoop en aanmekaarsit van visgery, hoe om aas te kies en bymekaar te maak. Die gids beskryf en illustreer ook 30 varswater- en estuariese vissoorte en verduidelik hoe elkeen gevang kan word. Belangrike visvanggebiede in Suid-Afrika, en hul visvangpotensiaal, word deur verduidelikende notas, kaarte en foto's gedek.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Met die onervare hengelaar in gedagte, word die geheime van suksesvolle rivier-, dam- en riviermonding-hengel bespreek, en word praktiese advies gegee oor die aankoop en aanmekaarsit van visgery, hoe om aas te kies en bymekaar te maak. Die gids beskryf en illustreer ook 30 varswater- en estuariese vissoorte en verduidelik hoe elkeen gevang kan word. Belangrike visvanggebiede in Suid-Afrika, en hul visvangpotensiaal, word deur verduidelikende notas, kaarte en foto's gedek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

November 1999

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

216

ISBN-13

978-1-86872-531-1

Barcode

9781868725311

Languages

value

Categories

LSN

1-86872-531-6



Trending On Loot