Send or share

Soos Klokslag (Afrikaans, Paperback)

Wanneer die liggaam van 'n pragtige jong meisie op die Seepuntse prome-nade gevind word, vermoed joernalis en deeltydse profielsamesteller vir die polisie, doktor Clare Hart, dat dit die werk is van 'n gewetenlose reeksmoordenaar. Namate nog lyke gevind word, word Clare gedwing om die wrede verkragting van haar tweeling suster te herleef en word dit duidelik dat die bendes wat die misdaad toneel in Kaapstad oorheers, hier ook 'n rol speel. Is daar 'n verband tussen die moorde en haar ondersoek na mensehandel, of is die moordenaar besig om 'n siek speletjie met haar te speel?
R176

Pay from as little as R44Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1760

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 6 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wanneer die liggaam van 'n pragtige jong meisie op die Seepuntse prome-nade gevind word, vermoed joernalis en deeltydse profielsamesteller vir die polisie, doktor Clare Hart, dat dit die werk is van 'n gewetenlose reeksmoordenaar. Namate nog lyke gevind word, word Clare gedwing om die wrede verkragting van haar tweeling suster te herleef en word dit duidelik dat die bendes wat die misdaad toneel in Kaapstad oorheers, hier ook 'n rol speel. Is daar 'n verband tussen die moorde en haar ondersoek na mensehandel, of is die moordenaar besig om 'n siek speletjie met haar te speel?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Oshun Books

Country of origin

South Africa

Release date

August 2007

Availability

Expected to ship within 4 - 6 working days

Authors

Dimensions

230 x 150 x 16mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

243

ISBN-13

978-1-77007-575-7

Barcode

9781770075757

Languages

value

Categories

LSN

1-77007-575-5

Prep For Success

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions