0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Sociology, social studies > Social issues > Social impact of disasters

Buy Now

Die Land Brand En Die Koning Lig 'n Bells - Vrese En Vreugdes In Die Tyd Van Covid-19 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R31 (14%)

Die Land Brand En Die Koning Lig 'n Bells - Vrese En Vreugdes In Die Tyd Van Covid-19 (Afrikaans, Paperback)

Susan Fourie

 (sign in to rate)
List price R220 Loot Price R189 Discovery Miles 1 890 You Save R31 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 work day. More are available from supplier.

Hierdie boek kon seker nie op 'n beter tyd verskyn het nie, want die vuur op plase wil maar nie gaan lÍ nie. Dit terwyl die ekonomie insink en diť in hoŽ posisies skynbaar rustig op die soustrein kuier.

Die boek handel dan juis oor die gebeure van 'n anderste tyd – oor mense se ervarings tydens fase 5 tot 2 van die inperking. Elke leser sal hom- of haarself waarskynlik in een of meer van die karakters herken.

Pandemie-paniek kan jou lagspiere prikkel, maar die grendeltyd kan ook pyn, trauma, vereensaming, onsekerheid en intense verlies meebring. Ongelukkig sien gewetenlose gierigaards toe 'n geleentheid om hulleself te verryk ten koste van armes en siekes, terwyl ander besig is om sinlose “gesondheidsregulasies” uit te vaardig.

Daar was diť wat kanse vat en ander wat elke jota en tittel van (soms) absurde wette gehoorsaam. Amusante gedrag, pynlike situasies en onbeholpe wetstoepassing is boeiende leesstof in 'n tyd waarin almal sukkel om sin te maak uit dit wat was en wat is en wat kom.

General

Imprint: Naledi
Release date: November 2020
Authors: Susan Fourie
Dimensions: 213 x 137 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-928518-83-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems > Coping with stress
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Social issues > Social impact of disasters > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Promotion > Birthday Month > Family & Home
Books > Promotion > Birthday Month > Social Studies
Books > Promotion > Birthday Month > Afrikaans
LSN: 1-928518-83-4
Barcode: 9781928518839

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners