0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Dienie En Dimpie Druppel (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe) Loot Price: R34
Discovery Miles 340
You Save: R5 (13%)

Share your images

Dienie En Dimpie Druppel (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe)

Tertia Morris; Illustrated by Annelise Meyer

Series: Rimpelstories

 (sign in to rate)
List price R39 Loot Price R34 Discovery Miles 340 You Save R5 (13%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 9 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

General

Imprint: Kagiso
Country of origin: South Africa
Series: Rimpelstories
Release date: 1998
Authors: Tertia Morris
Illustrators: Annelise Meyer
Dimensions: 190 x 170 x 2mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 16
Edition: Eerste uitgawe
ISBN-13: 978-0-7986-4981-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7986-4981-X
Barcode: 9780798649810

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners