0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > English (including English as a school subject)

Buy Now

Driesie Druppel Gaan Op Reis (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe) Loot Price: R38
Discovery Miles 380
You Save: R5 (12%)

Driesie Druppel Gaan Op Reis (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe)

Tertia Morris; Illustrated by Jane Fenemore

Series: Rimpelstories

 (sign in to rate)
List price R43 Loot Price R38 Discovery Miles 380 You Save R5 (12%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 9 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.

Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

General

Imprint: Kagiso
Country of origin: South Africa
Series: Rimpelstories
Release date: 2003
Authors: Tertia Morris
Illustrators: Jane Fenemore
Dimensions: 210 x 148 x 2mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 20
Edition: Nuwe uitgawe
ISBN-13: 978-0-7986-5336-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature
Books > Children's & Educational > Language & literature > English (including English as a school subject)
Books > Children's & Educational > Language & literature > English (including English as a school subject) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7986-5336-1
Barcode: 9780798653367

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners