Sokker - Alles Wat Jy Wil Weet Maar Te Skaam Is Om Te Vra (Afrikaans, Electronic book text)

,
Sokker is een van die magtigste fenomene op aarde - of jy dit in terme van geld, passie of aanhang meet. Hierdie boek is geskep om al daardie dormante Suid-Afrikaanse passie op te roep vir 2010: 'n inleiding tot die sport, 'n gids tydens en 'n aandenking van Wreldbeker en 'n handige verwysingsgids vir daarna. Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra is in 'n tong-in-die-kies-gesels-trant geskryf en bevat vermaaklike illustrasies en foto's. Die boek stel die geskiedenis en die spelers bekend, asook die rels, posisies en formasies. Dit gee 'n lughartige oorsig van al die dinge wat sokker in die nuus hou - die astronomiese salarisse, omstrede doele en die vroue agter die superster-spelers. En natuurlik is daar 'n hele hoofstuk oor Bafana Bafana en waar di naam vandaan kom. Prettige hoofstukke om na uit te sien: Legendes en top spelers van die oomblik Alles oor internasionale en plaaslike sokkerklubs Hoe spelers oorgekoop word en vir hoeveel 10 dinge wat jy mt weet van sokker Eienaardige sokkerstories ...

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

United States

Release date

December 2009

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Format

Electronic book text

ISBN-13

978-0-7993-4702-9

Barcode

9780799347029

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4702-7

Trending On Loot