Naweek (Paperback)


Sex & drugs & rock 'n roll . . . Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van 'n Afrikaanse rocker. 'n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.

R227
List Price R235

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2270
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Sex & drugs & rock 'n roll . . . Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van 'n Afrikaanse rocker. 'n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-0-624-04759-9

Barcode

9780624047599

Categories

LSN

0-624-04759-8



Trending On Loot