0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Trompie Omnibus 1 (Paperback) Loot Price: R155
Discovery Miles 1 550
You Save: R25 (14%)

Trompie Omnibus 1 (Paperback)

Topsy Smith

Series: Trompie

 (sign in to rate)
List price R180 Loot Price R155 Discovery Miles 1 550 You Save R25 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna 地 kerel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag 地 hond he en het sy oog op 地 basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, 地 lelike streep. In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Die ondeunde Trompie het 地 sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Series: Trompie
Release date: August 2013
Authors: Topsy Smith
Dimensions: 212 x 136 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 400
ISBN-13: 978-0-7981-6393-4
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > School stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > School Stories
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
LSN: 0-7981-6393-3
Barcode: 9780798163934

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners