0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items

Buy Now

Wysheid uit die Woord (Afrikaans, Leather / fine binding) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R30 (18%)

Share your images

Wysheid uit die Woord (Afrikaans, Leather / fine binding)

Troy Johnsen

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R140 Discovery Miles 1 400 You Save R30 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Word ge´nspireer om 365 dae van die jaar God se pad te stap en by Hom antwoorde te soek vir jou lewensvrae.

Ons kom elke dag voor soveel keuses te staan, en omdat God ons met vrye wil geskep het, kan ons self kies wat ons wil doen. God het ons egter lief; daarom moedig Hy ons sagkens aan om Hˇm te kies.

Wysheid uit die Woord lei ons in 365 dae om elke dag God se aangesig te soek wanneer ons voor groot keuses te staan kom. Die kort, kragtige oordenkings met kleur drukwerk inspireer ons om God se hand te neem, na sy stem te luister, sy Woord te lees en ons hartsbegeertes in gebed met Hom te deel. En omdat Hy ons liefhet, is God naby ons, wag Hy vir ons, luister Hy en lei ons om die pad te kies wat na ware lewe lei, nou en tot in die ewigheid. Insiggewende aanhalings deur groot geeste soos moeder Teresa en Oswald Chambers is met die dagstukke vervleg.

As ons elke dag die pad saam met God wandel en sy antwoorde op ons lewensvrae soek, sal ons keuses maak wat tot liefde, vreugde, vrede en ware vervulling in ons lewe lei.

Ook beskikbaar in Engels onder titel God’s Daily Answers

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: July 2018
Authors: Troy Johnsen
Dimensions: 175 x 115mm (L x W)
Format: Leather / fine binding
Pages: 408
ISBN-13: 978-1-4316-1893-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs
Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
LSN: 1-4316-1893-4
Barcode: 9781431618934

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners