Idees - 365 Resepte Vir Die Hele Jaar (Afrikaans, Paperback)


As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Die pragtige volkleur boek bevat 365 resepte, uiteindelik 'n resep vir elke dag van die jaar! Die boek is ingedeel volgens die maande van die jaar en bevat 'n wye verskeidenheid resepte, van gebakte eiers, viskerrie, pikante hoenderlewers, volstruisbobotie, aspersietert, hoenderpastei, soetpatats en pampoensop, gebakte skaaptjops en pasta tot die allernuutste smaaksensasies. Elke maand bevat resepte wat gepas is vir winter- of somermaande, maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Idees se kookboek is uiters bruikbaar, propvol inspirasie en die resepte is 100% uitvoerbaar. Perfek vir die haastige kokke, werkende ouers en bedrywige huisvrouens. Haal die stres uit spyskaart beplanning en verras jou familie met ’n paar nuwe disse!

R328
List Price R340

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3280
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

As 'n gebrek aan tyd dikwels vaal en vervelige etes tot gevolg het, is hierdie net die kookboek vir jou. Die pragtige volkleur boek bevat 365 resepte, uiteindelik 'n resep vir elke dag van die jaar! Die boek is ingedeel volgens die maande van die jaar en bevat 'n wye verskeidenheid resepte, van gebakte eiers, viskerrie, pikante hoenderlewers, volstruisbobotie, aspersietert, hoenderpastei, soetpatats en pampoensop, gebakte skaaptjops en pasta tot die allernuutste smaaksensasies. Elke maand bevat resepte wat gepas is vir winter- of somermaande, maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Idees se kookboek is uiters bruikbaar, propvol inspirasie en die resepte is 100% uitvoerbaar. Perfek vir die haastige kokke, werkende ouers en bedrywige huisvrouens. Haal die stres uit spyskaart beplanning en verras jou familie met ’n paar nuwe disse!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

280 x 215 x 23mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

288

ISBN-13

978-0-7981-5260-0

Barcode

9780798152600

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5260-5



Trending On Loot