Die leser kry 'n gedetailleerde terugblik op die verre verskiet
(prehistories en histories) in die Transvaalse Laeveld en die
verhaal ontplooi tot en met 1946. Die invloed van die mens is orals
waarneembaar, as 'n mens dit net wil sien - van argeologiese
oorblyfsels, kommunikasiestelsels (of die afwesigheid daarvan),
vroee nedersettings, transportryers, baanbrekers en jagters,
omheiningsprobleme en die tsetsevlieg, tot die grondlegging van
bestuursmaatreels en ander verwante prosedures wat vandag nog in
die NKW gehandhaaf en plek-plek in miskien ietwat aangepaste vorm
toegepas word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!