Ruiter in swart - Die galg is jou loon (Afrikaans, Paperback)

,
Die Ruiter in Swart, Ben, het etlike jare gelede verdwyn en boer nou op 'n afgesonderde plaas met perde. Wanneer 'n groot goudvonds in 1886 in die Witwatersrand ontdek word, word die Zuid Afrikaanse Republiek toegestroom deur uitlanders. Gevolglik neem misdaad, veral in die Laeveld, geweldig toe. Die radelose Hoof van die Zuid Afrikaanse Republiek Polisie, is een van enkeles wat weet waar Ben hom deesdae bevind en nader hom om hulp. Die Ruiter in Swart word genoodsaak om weer reg en geregtigheid te laat seevier.

R8
Discovery Miles80
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Ruiter in Swart, Ben, het etlike jare gelede verdwyn en boer nou op 'n afgesonderde plaas met perde. Wanneer 'n groot goudvonds in 1886 in die Witwatersrand ontdek word, word die Zuid Afrikaanse Republiek toegestroom deur uitlanders. Gevolglik neem misdaad, veral in die Laeveld, geweldig toe. Die radelose Hoof van die Zuid Afrikaanse Republiek Polisie, is een van enkeles wat weet waar Ben hom deesdae bevind en nader hom om hulp. Die Ruiter in Swart word genoodsaak om weer reg en geregtigheid te laat seevier.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Imprint

Naledi

Country of origin

South Africa

Release date

September 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

202 x 142 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

98

ISBN-13

978-0-928316-20-9

Barcode

9780928316209

Languages

value

Categories

LSN

0-928316-20-3



Trending On Loot