Die aanvraag vir ʼn opvolgboek het nie slegs van lesers gekom nie, maar ook van talle valskermsoldate wat ook graag hul stories van uiters uitdagende opleiding, operasionele kontak met die vyand, kameraadskap en humor wil deel. Stories wat hulle al vir dekades met hulle saamdra en nou met almal kan deel. Soos met die eerste boek is hierdie stories van deernis, waagmoed, waaghalsigheid, deursettingsvermoë en uiterste lojaliteit, geskryf in die taal en styl van elke individuele soldaat; elkeen se eie ervarings in sy eie woorde in beide Afrikaans en Engels. Stories wat eerlik en opreg geskryf is, oor ʼn tyd wat die lewens van duisende soldate en hul geliefdes onomkeerbaar verander het.
Valskerm Bataljon: Verhale 2 is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink.
Hierdie is ʼn boek nie net vir en oor soldate nie, maar vir elkeen wat nog ooit gewonder het oor die manne in maroen, hul valskerms en die eenheid.
Pay from as little as R63.5Learn more

Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days

Imprint | Naledi |
Release date | July 2026 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Compiled by | Mike Bolhuis |
Dimensions | 222 x 148mm (L x W) |
Format | Paperback |
Pages | 260 |
ISBN-13 | 978-1-997476-34-4 |
Barcode | 9781997476344 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-997476-34-7 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions