Liewe Heksie: Leesboek 6 (Afrikaans, Paperback)


Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit. In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie vir Karel Kat in die stad, Blommie word deur 'n stout seun gevang en Heksie moet hom red, en Liewe Heksie ontmoet die koningin van Feetjieland.

R142
List Price R165
Save R23 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit. In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie vir Karel Kat in die stad, Blommie word deur 'n stout seun gevang en Heksie moet hom red, en Liewe Heksie ontmoet die koningin van Feetjieland.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Series

Liewe Heksie

Release date

October 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

241 x 172 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

72

ISBN-13

978-0-7981-6900-4

Barcode

9780798169004

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-6900-1



Trending On Loot