Send or share

Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)

Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die breë en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in dié reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
R398

Pay from as little as R99.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles3980

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 2 - 4 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die breë en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in dié reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Via Afrika

Country of origin

South Africa

Series

Via Afrika

Release date

2018

Availability

Expected to ship within 2 - 4 working days

Authors

, , , ,

Dimensions

210 x 148 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

314

ISBN-13

978-1-4154-4545-7

Barcode

9781415445457

Languages

value

Categories

LSN

1-4154-4545-1

Prep For Success

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions