Send or share

Vlam Van Die Sprokkelhout (Afrikaans, Paperback)

Maré l’Abillionni het soos ʼn tak van die moederboom afgebreek. Vanaf die Dourovallei in Portugal reis sy na Madagaskar om na haar lank verlore niggie te soek. Jare later, in 1766, gaan sy aan boord van die slaweskip Meermin wanneer gevaar op die eiland dreig. Maar teëspoed volg haar en sy spoel op die strand by Struisbaai uit. Sy is sprokkelhout. Opgebreek in stukke in ’n vreemde land waar almal oor haar kan uitsprake lewer. Maré se vlam is egter nog lank nie geblus nie, soos Matthys Lourens maar te goed besef wanneer hulle paaie kruis.

Hetta Uys, getaak met die opruiming en verkoop van haar ouma se “spookhuis”, beland 258 jaar later op Agulhas. Ook gebreek soos sprokkelhout omdat haar bruidegom haar voor die kansel op Struisbaai gelos het en sy haar pos as joernalis verloor het. Wanneer ’n nutsman ’n stokoue dagboek in die huis ontdek, word Hetta ingetrek in ’n lank vergete storie wat haar toekoms kan bepaal.

Al lê daar eeue tussen hulle, stook al twee dié vroue ’n vuur in die Strandveld.

R245
List Price R320
Save R75 23%

Pay from as little as R61.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2450

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Maré l’Abillionni het soos ʼn tak van die moederboom afgebreek. Vanaf die Dourovallei in Portugal reis sy na Madagaskar om na haar lank verlore niggie te soek. Jare later, in 1766, gaan sy aan boord van die slaweskip Meermin wanneer gevaar op die eiland dreig. Maar teëspoed volg haar en sy spoel op die strand by Struisbaai uit. Sy is sprokkelhout. Opgebreek in stukke in ’n vreemde land waar almal oor haar kan uitsprake lewer. Maré se vlam is egter nog lank nie geblus nie, soos Matthys Lourens maar te goed besef wanneer hulle paaie kruis.

Hetta Uys, getaak met die opruiming en verkoop van haar ouma se “spookhuis”, beland 258 jaar later op Agulhas. Ook gebreek soos sprokkelhout omdat haar bruidegom haar voor die kansel op Struisbaai gelos het en sy haar pos as joernalis verloor het. Wanneer ’n nutsman ’n stokoue dagboek in die huis ontdek, word Hetta ingetrek in ’n lank vergete storie wat haar toekoms kan bepaal.

Al lê daar eeue tussen hulle, stook al twee dié vroue ’n vuur in die Strandveld.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details


Feast On Fiction

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions