Send or share

Volg My - 365 Dae Op Reis Saam Met God (Afrikaans, Paperback)

Wat beteken dit om Jesus te volg? Melissa Botma beskryf dit as 'n lewenslange reis met God.

Elke dagstukkie is uit 'n preek wat sy oor die afgelope tien jaar by Mosaïek Kerk gedeel het as deel van haar roeping, verantwoordelikheid en liefde vir God en Sy mense. Die dagstukkies is in vier dele uiteengesit:

  • DEEL 1: Vra vir die genade om bewus te wees van Sy Liefde
  • DEEL 2: Vra vir die genade om Sy vergifnis te ervaar
  • DEEL 3: Vra vir die genade om Hom te ken, lief te hê en te volg
  • DEEL 4: Vra Vir die genade om soos Jesus te kan leef

Volg My is 'n versameling van 365 dagstukkies deur Melissa Botma om gelowiges nader aan God te bring in hulle verhouding met Hom.

R289
List Price R350
Save R61 17%

Pay from as little as R72.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2890

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat beteken dit om Jesus te volg? Melissa Botma beskryf dit as 'n lewenslange reis met God.

Elke dagstukkie is uit 'n preek wat sy oor die afgelope tien jaar by Mosaïek Kerk gedeel het as deel van haar roeping, verantwoordelikheid en liefde vir God en Sy mense. Die dagstukkies is in vier dele uiteengesit:

  • DEEL 1: Vra vir die genade om bewus te wees van Sy Liefde
  • DEEL 2: Vra vir die genade om Sy vergifnis te ervaar
  • DEEL 3: Vra vir die genade om Hom te ken, lief te hê en te volg
  • DEEL 4: Vra Vir die genade om soos Jesus te kan leef

Volg My is 'n versameling van 365 dagstukkies deur Melissa Botma om gelowiges nader aan God te bring in hulle verhouding met Hom.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!


Feast On Fiction

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions