Send or share

Vreemde Vos (Afrikaans, Paperback)

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy hand in ’n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in ’n wêreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei, en Tim voel meer geïsoleerd as ooit. Dan gebeur iets onverwags: Telkens wanneer Tim bang of alleen voel, verskyn daar ’n onwaarskynlike besoeker – ’n Europese rooivos.

Dié vreemde vos help Tim om ’n veilige tussen-in plek te vind waar hy sy nuwe werklikheid kan konfronteer en leer hoe om sy komplekse emosies te navigeer.

Vreemde vos herinner ons dat elkeen, ongeag sy ouderdom, oor die nodige innerlike krag en wysheid beskik om die moeilikste van tye te oorkom en genesing te vind, ongeag wie, wat of waar jy is. Die aflegging van onskuld is deel van menswees, en kan soos ’n sikloon
alles voor die voet platvee. ’n Tydlose verhaal wat geeneen ongeraak sal laat nie.
R219
List Price R290
Save R71 24%

Pay from as little as R54.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2190

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy hand in ’n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in ’n wêreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei, en Tim voel meer geïsoleerd as ooit. Dan gebeur iets onverwags: Telkens wanneer Tim bang of alleen voel, verskyn daar ’n onwaarskynlike besoeker – ’n Europese rooivos.

Dié vreemde vos help Tim om ’n veilige tussen-in plek te vind waar hy sy nuwe werklikheid kan konfronteer en leer hoe om sy komplekse emosies te navigeer.

Vreemde vos herinner ons dat elkeen, ongeag sy ouderdom, oor die nodige innerlike krag en wysheid beskik om die moeilikste van tye te oorkom en genesing te vind, ongeag wie, wat of waar jy is. Die aflegging van onskuld is deel van menswees, en kan soos ’n sikloon
alles voor die voet platvee. ’n Tydlose verhaal wat geeneen ongeraak sal laat nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions