Send or share

Wat is jy, Kartoffel? (Afrikaans, Paperback)

Arme Kartoffel kan nie mooi onthou watter soort dier hy is nie. Hy is nie meer mooi seker of hy ’n wollie, of ’n woffel, of dalk ’n waffel is nie.

Gelukkig is die diere vriendelik. Tot ’n rooijakkals aan hom begin ruik ...

Wat is jy, Kartoffel? is ’n geïllustreerde kinderstorie oor ’n jong strandwolfie wat ’n paar verskillende diere teëkom en moet verduidelik watter soort dier hy nou eintlik is. Lees saam aan hierdie skattige storie oor ’n strandwolfie se soeke na wie hy is en waar hy inpas. Perfek vir enige kinders wat wonder oor waar hulle plekke is en waar hulle behoort.
R150
List Price R160
Save R10 6%

Pay from as little as R37.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1500

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 7 - 11 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Arme Kartoffel kan nie mooi onthou watter soort dier hy is nie. Hy is nie meer mooi seker of hy ’n wollie, of ’n woffel, of dalk ’n waffel is nie.

Gelukkig is die diere vriendelik. Tot ’n rooijakkals aan hom begin ruik ...

Wat is jy, Kartoffel? is ’n geïllustreerde kinderstorie oor ’n jong strandwolfie wat ’n paar verskillende diere teëkom en moet verduidelik watter soort dier hy nou eintlik is. Lees saam aan hierdie skattige storie oor ’n strandwolfie se soeke na wie hy is en waar hy inpas. Perfek vir enige kinders wat wonder oor waar hulle plekke is en waar hulle behoort.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Release date

April 2025

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Authors

Illustrators

Format

Paperback - Picture book

Pages

48

ISBN-13

978-0-637-00708-5

Barcode

9780637007085

Languages

value

Categories

LSN

0-637-00708-5

Prep For Success

COPYRIGHT © 2025 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions