0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Baby books

Buy Now

Groot Beer (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R138
Discovery Miles 1 380
You Save: R22 (14%)

Groot Beer (Afrikaans, Paperback)

Wendy Hartmann; Illustrated by Zinelda McDonald; Translated by Jaco Jacobs

 (sign in to rate)
List price R160 Loot Price R138 Discovery Miles 1 380 You Save R22 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 13 - 17 working days

Ek is lief vir jou, Groot Beer!

Die eerste keer toe Lara vir Groot Beer sien, is op 'n skooluitstappie. Hy lyk nes haar teddie - net baie, baie groter. Groot Beer lyk hartseer. Daarom gesels Lara met hom. “Moenie hartseer wees nie,” sÍ sy sag vir hom. “Ek is hier.” Sy vertel vir hom hy is nie alleen nie. Sy sÍ vir hom hy hoef nie bekommerd te wees nie en sy vertel vir hom geheime waarvan niemand anders weet nie. Maar toe Lara daardie middag by die huis kom, staan daar 'n tas en bokse in die gang. Sy hoor harde stemme en kort daarna ry Pappa weg. “Moenie bekommerd wees nie, my skat,” sÍ Mamma vir haar. “Ek en jy gaan piekfyn wees.” Maar daardie aand kan Lara nie slaap nie. En kort voor lank klim iemand deur haar venster. “Moenie hartseer wees nie,” sÍ 'n sagte stem. “Ek is hier.” En daar is Groot Beer! Kort voor lank beleef hulle hope avonture saam …

'n Sensitiewe, roerende storie oor 'n kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: September 2018
Authors: Wendy Hartmann
Illustrators: Zinelda McDonald
Translators: Jaco Jacobs
Dimensions: 280 x 210 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 32
ISBN-13: 978-0-7993-8919-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Baby books > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 0-7993-8919-6
Barcode: 9780799389197

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners