Hierdie omvangryke, pragtig geillustreerde versameling klassieke
Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is
bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies,
volksliedjies en lawwe segoed, aksierympies en tongknopers,
gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir
kinders is beslis ’n moet-he-boek vir elke Afrikaanse gesin se
boekrak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!