Louis, Die Laeveld-leeu En Die Skobbejakke (Afrikaans, Paperback)


Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke is al ou geliefdes vir lesers van onder andere die Burger, Beeld, Landbouweekblad en Volksblad. Die geswore oujongkerel is die (soms onwillige) metgesel van Koos, ’n bobbejaan wat van rondle vir kwaadgeld al ’n kuns gemaak het en ook maar net so ’n verlangse verhouding met die waarheid het. Daar is dan ook ’n paar plaasbewoners wat ’n draai kom maak: Werfbobbejaan, wat sy lyf tans kundige van gemengde boerdery hou; en die Hoenderhaan, die enigste lid van die geselskap wat met so ’n ietsie tussen die ore geseen is.

R54
List Price R56

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles540
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke is al ou geliefdes vir lesers van onder andere die Burger, Beeld, Landbouweekblad en Volksblad. Die geswore oujongkerel is die (soms onwillige) metgesel van Koos, ’n bobbejaan wat van rondle vir kwaadgeld al ’n kuns gemaak het en ook maar net so ’n verlangse verhouding met die waarheid het. Daar is dan ook ’n paar plaasbewoners wat ’n draai kom maak: Werfbobbejaan, wat sy lyf tans kundige van gemengde boerdery hou; en die Hoenderhaan, die enigste lid van die geselskap wat met so ’n ietsie tussen die ore geseen is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

April 2009

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

155 x 220 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

96

ISBN-13

978-1-86919-315-7

Barcode

9781869193157

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-315-6



Trending On Loot