0
Your cart

Your cart is empty

Books > Gardening > Gardening: plants > Fruit & vegetables

Buy Now

Groente Van Tuin Tot Tafel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R198
Discovery Miles 1 980
You Save: R32 (14%)
Groente Van Tuin Tot Tafel (Afrikaans, Paperback): Wynand Boshoff

Share your images

Groente Van Tuin Tot Tafel (Afrikaans, Paperback)

Wynand Boshoff

 (sign in to rate)
List price R230 Loot Price R198 Discovery Miles 1 980 You Save R32 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 13 working days

Baie mense kies n leefstyl wat n mooi versorgde tuin insluit, of hulle dit self doen, of laat doen. Hierdie leefstyl kan voedselproduksie insluit, sonder om die tuin na landerye te laat lyk. Groente van tuin tot tafel leer jou hoe om jou eie groente te kweek en sorg sodoende dat jy op n gereelde basis groente tot jou beskikking het. Kies uit die lys van groente watter groentesoort jy wil plant en volg die riglyne om jou eie groente te kweek. Die boek bied nuttige inligting oor verskeie aspekte van groenteverbouing, insluitend grondvrugbaarheid, bemesting, waterbehoeftes, wisselbou en plantmaats, en natuurlike plaagbeheer. Die res van die boek gee wenke oor die opbou van n groentetuin wat jou leefstyl sal pas of dit 'n formele groentetuin in 'n hoek van die erf, of 'n geintegreerde tuin sonder onderskeid tussen sierlike en nuttige plante hou, die inligting is hierin.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: April 2016
Authors: Wynand Boshoff
Dimensions: 235 x 190 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 80
ISBN-13: 978-0-7993-6844-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Gardening
Books > Health, Home & Family > Gardening > Gardening: plants
Books > Health, Home & Family > Gardening > Gardening: plants > Fruit & vegetables
Books > Gardening > Gardening: plants
Books > Gardening > Gardening: plants > Fruit & vegetables
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Tuinmaak
Promotions
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 0-7993-6844-X
Barcode: 9780799368444

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners