God se meisiekind - Dagstukkies vir amper tiener (Afrikaans, Paperback)


Jong meisies wonder soms: Wie is ek? Dit verras hulle dikwels om te ontdek hulle is nie wie ander se hulle is of wie hulle dalk self dink hulle is nie. Net God weet wie ons elkeen werklik is. In haar inspirerende dagboek God se meisiekind help Wynter Pitts ampertiener-meisies om God se waarhede hieroor raak te sien. In 52 dagstukkies ontdek hulle: Wie God hulle gemaak het om te wees; Hoe uniek en spesiaal hulle is; Hoe hulle in hierdie wereld pas. Ampertiener-meisies sal ontdek daar is niks meer bevredigend as om elke dag tyd saam met God deur te bring en die goddelike eienskappe van vriendelikheid, gehoorsaamheid en getrouheid uit te leef nie. God se meisiekind sal jong meisies help om hulleself deur God se oe te sien en sy waarhede toe te laat om ’n werklike verskil in hulle lewens te maak.

R99
List Price R120
Save R21 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles990
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Jong meisies wonder soms: Wie is ek? Dit verras hulle dikwels om te ontdek hulle is nie wie ander se hulle is of wie hulle dalk self dink hulle is nie. Net God weet wie ons elkeen werklik is. In haar inspirerende dagboek God se meisiekind help Wynter Pitts ampertiener-meisies om God se waarhede hieroor raak te sien. In 52 dagstukkies ontdek hulle: Wie God hulle gemaak het om te wees; Hoe uniek en spesiaal hulle is; Hoe hulle in hierdie wereld pas. Ampertiener-meisies sal ontdek daar is niks meer bevredigend as om elke dag tyd saam met God deur te bring en die goddelike eienskappe van vriendelikheid, gehoorsaamheid en getrouheid uit te leef nie. God se meisiekind sal jong meisies help om hulleself deur God se oe te sien en sy waarhede toe te laat om ’n werklike verskil in hulle lewens te maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

November 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

203 x 132 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-1-4316-1855-2

Barcode

9781431618552

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1855-1



Trending On Loot