0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Loxi Se Bosfeit-stories (Afrikaans) (Paperback) Price: R141
Discovery Miles 1 410
You Save: R58 (29%)

Loxi Se Bosfeit-stories (Afrikaans) (Paperback)

Yolandi Du Plessis; Gerrit Joubert; Kim Wolhuter

 (sign in to rate)
List price R199 Price R141
Sold by
Love2Learn - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 410 You Save R58 (29%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from Love2Learn.

Loxi is 'n Afrika-olifantkalfie wat nuwe inligting oor die natuur by sy persoonlike 'veldwagter' leer - alles gebasseer op natuurwetenskaplike feite. Watter diere behoort aan dieselfde familie? Wat is die diere se wetenskaplike name? Waarom reageer diere op verskillende maniere? Wat is daardie boom se naam? Hoe is daardie klippe gevorm? Hierdie is maar 'n paar van die talle natuuraspekte wat in hierdie lekker-luister-storie bespreek word, sodat kinders van enige ouderdom en selfs volwassenes iets nuuts oor die natuur leer. Hedendaagse tegnologie word subtiel in die stories verweef, sodat kinders hulle maklik met die feitlike inligting kan vereenselwig. Loxi neem foto's so ver as wat hy gaan en stel kinders op so 'n wyse bloot aan die natuur - net soos dit is.

General

Imprint: The Author, 2009
Authors: Yolandi Du Plessis; Gerrit Joubert; Kim Wolhuter
Dimensions: 297 x 210 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 76
ISBN-13: 978-0-620-45343-1
Categories: Books
LSN: 0-620-45343-5
Barcode: 9780620453431

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners